Die Groot Verlange – Die Verhaal Van Eugene N. Marais – Leon Rousseau

R110.00

Toestand: Goed (Stofomslag toon minimale verweer; naam voorin)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 514
Gepubliseer: 2005 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869191047

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier, dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly ‘n boeiende figuur. Die groot verlange bied nie alleen ‘n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis. In hierdie uitgawe word die belangrikste omissie in die eerste drie uitgawes van die teks, naamlik Marais se rol in die ontdekking van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeer oor die hoof gesien is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans