Sale!

Halftyd – Bob Buford

Original price was: R50.00.Current price is: R35.00.

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 223
Uitgegee: 2013 CUM
ISBN: 9781431603374

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Bob Buford glo dat die tweede helfte van jou lewe veel beter as die eerste helfte kan wees. Maar eers moet jy besluit wat jy met die res van jou lewe wil doen…In Halftyd fokus Buford op hierdie tyd van verandering – die tyd wanneer mense verder beweeg as die eerste helfte van die spel van die lewe. Dit is ‘n tyd vir nuwe lewe en om ‘n nuwe visie te kry vir die tweede helfte, wat nog baie vervullend kan wees. Halftyd is in drie afdelings verdeel vir die verskillende tye in mense se lewens: Die eerste helfte, halftyd (‘n tyd van ernstige nadenke) en die tweede helfte. Dit bevat ook voorbeelde van mans en vroue wat dit reggekry het om ‘n buitengewone lewe in die tweede helfte te he en raad oor dinge wat lesers prakties kan gaan toepas. Halftyd eindig met verskeie bylae wat besprekingsvrae en ‘n onderhoud met die skrywer insluit.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans