Description
Hierdie titel is ‘n weergawe van vier van Louis Malherbe se gewildste preke wat hy in een van sy laaste seminare in Augustus 1986 gegee het voor sy dood. Die begin van mens-wees, Die problem van mens-wees, Die oplossing van mens-wees en Menswees in die praktyk. Hy daag ons uit om vandag die sort mens te wees wat God van ons verwag.






