Wees oorgehaal vir die lewe – Joyce Meyer

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  339
Gepubliseer: 2008 Struik Christian Books
ISBN: 9781415303382

Out of stock

Description

In Wees oorgehaal vir die lewe! verduidelik Joyce aan die leser waar om na die oorsprong van dit wat jou motiveer en aanspoor om te leef soos jy leef te gaan soek. Sy help die leser verstaan hoe om jou lewensdoel te bepaal en help jou om die oorgawe en geesdrif wat jou aanvuur om hierdie doel te verwesenlik, te ontdek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans