Hoe om ‘n hart te wen – Didi Potgieter

R30.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat/sagteband
Bladsye: 208
Uitgegee: 2018 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799389937

Out of stock

Description

Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle ’n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar hulle hou nie rekening met Kupido se streke nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans