Wilna Adriaanse: Omnibus 1 – Wilna Adriaanse

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  512
Gepubliseer: 2019 Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa
ISBN: 9780624088752

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1447 Categories: , , Tag:

Description

Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in ’n Ongewone Belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie.

Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug.

Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na ’n sendinghospitaal in Die Reuk van Verlange. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans