Description
Kosmoslaan is nie ’n lang straat nie. En dis seker meer van ’n singel as ’n laan. Dis deel van ’n groter behuisings-kompleks in een van die luukser Noordelike voorstede van Kaapstad. Ses vriendinne in hierdie straat word ontkant gevang met die nuwe intreker, Hugo sy verskyning maak.
Is dit hy, kan dit werklik hy wees, wonder Ida toe sy die man se oë sien.









