Vier Briewe Vir Jan Ellis – Steve Hofmeyr

R90.00

Toestand: Goed (Skoolplakker voorin)
Formaat: Hardeband (Klein formaat)
Bladsye: 108
Gepubliseer: 2010 Zebra Press
ISBN: 9781770220812

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1512 Categories: , , , Tag:

Description

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ‘n onskuldige posbode wat weens ‘n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ‘n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, ‘n titel oor ‘n doodgewone spreekwoordelike “klein” mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat ‘n “boodskap” aan die leser opgedwing word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans