Verhale Uit Die Stormberge Omnibus – Margaret Bakkes

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 300
Uitgegee: 2007 Human & Rousseau
ISBN: 9780798148399

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1306 Categories: , , Tag:

Description

Brood en klip (1973) en Altyd kom die somer weer (s.d.) het vroeër as aparte romans verskyn en speel albei in die Stormberge af, waar die outeur gebore en getoë is. In omnibusvorm is dit ’n heerlike leeswins.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans