Verbode Drif – Irma Joubert

R80.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 310
Gepubliseer: 2009 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799343120

Out of stock

SKU: MAR218 Categories: , , , Tag:

Description

Sy’s ‘n boeremeisie, hy ‘n Jood. ‘n Boerejood , ja, maar nogtans ‘n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is ‘n ander dam se eende.

Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ‘n plan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans