Tuiskoms – Stories Oor Die Liefde – Irma Joubert

R60.00

Toestand:  Goed (Stukkie uit eerste bladsy gesny)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 156
Gepubliseer: 2016 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780624052791

Out of stock

Description

In hierdie boek word ‘n baie gewilde skrywer se lekkerleeskortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ‘n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, en meer. Die liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans