Tou – Piet Steyn

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 287
Gepubliseer: 2010  Tafelberg
ISBN: 9780624049029

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0952 Categories: , , Tag:

Description

Meer en meer van die grutonele word ontdek, in ‘n populierbos op die Vrystaatse platteland, in ‘n vervalle huis in ‘n Johannesburgse voorstad, dan in ‘n skuur op ‘n kleinhoewe naby Pretoria: lyke wat aan die nek van ‘n tak of ‘n dakbalk hang, ooglopend wreedaardig tereggestel. En elke keer is daar op die tereggesteldes se bors ‘n lys oortredings met daarby die embleem van ‘n organisasie wat homself Kerk onder die Kruis noem. Suspisie jeens ‘n geliefde kollega is die keer superintendent Pine Pienaar se groot kopseer. Sy Goudveldse kollega Jan du Plessis s’n was ‘n lang ruk ‘n stywe knie, maar nou is dit die verdwyning van die een jong Goudveldse meisie na die ander, en die ontdekking op ‘n plaas naby Wesselsbron van drie lyke wat van ‘n boomtak hang. Iewers tussen die Goudstad se mynhope en die Goudveld se slymdamme le die antwoord op die jongste raaisel in die superintendent Pine Pienaar-misdaadreeks.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans