Tabernakel – Annelie Botes

R95.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 269
Uitgegee: 2016 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624049258

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1198 Categories: , , , Tag:

Description

Annelie Botes se gehoor gaan nie teleurgesteld wees in Tabernakel nie, inteendeel: sy gaan beslis nog lesers wen. Wat aanvanklik as rubrieke vir die koerant aangepak is (lewendig, tersaaklik, openbarend, baie interessant en soms effe stout) word nou verweef in ‘n outobiografiese vertelling wat volg op die gewilde Sabbatsreis. Dis ‘n vlot relaas van die siels-wel en die siels-wee van ‘n deurleefde middeljarige wat aanstap na haar diep-middeljare. Dis Botes-op-sy-beste in haar meenthuiskompleks in North Riding, Port Elizabeth. ‘n Heerlike gesels-op-papier wat ou en nuwe lesers gaan oorrompel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans