Seisoen van sonde – Chris Karsten

R130.00

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 335
Uitgegee: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 9780798150385

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: RU028 Categories: , ,

Description

Die polisie soek na ‘n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ‘n vrou, word na ‘n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ‘n paal met ‘n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat.
Jack, ‘n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ‘n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans