Description
Vermom as ‘n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?
Where every book is treasured. Second-hand bookstore in Equestria, Pretoria.
R40.00
Toestand: Redelik
Formaat: Klein Formaat Sagteband
Bladsye: 198
Gepubliseer: 2005 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799334968
Out of stock
Vermom as ‘n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?
| Taal / Language | Afrikaans |
|---|