Pluimprinse – Malene Breytenbach

R65.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 320
Uitgegee: 2016 Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 9780624048251

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IS005 Categories: , , Tag:

Description

Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy om afstand te kry – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om te gaan heel word, is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want die Joodse familie in hulle pluimpaleis is trotse mense. Toe Olivia se ma met die verkeerde man wegloop, het hulle haar onterf en nooit weer gekontak nie. . .

Additional information

Taal / Language

Afrikaans