Opdrag van Oorkant – Alta Cloete

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 303
Uitgegee: 2015 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799376302

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS012 Categories: , , Tag:

Description

Wanneer die bejaarde boer Theresa Beyers se eks-man, die geliefde Afrikaanse skrywer Coenraad Beyers sterf, bring die ongewone versoeke in sy testament haar te staan voor die vrou vir wie hy haar verruil het. Vir albei wag daar egter ‘n verrassing in die vorm van die jong en swanger Cheryl-Anne Fortuin, wat toe veel meer as Coenraad se persoonlike assistent was. Ook Anna Philander, wat oenskynlik bloot die Beyers-gesin se huishulp was, kom prominent na vore.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans