Sale!

Onthou My – Helena Hugo (Nuut)

Original price was: R105.00.Current price is: R84.00.

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 256
Uitgegee: 2020 Lux Verbi
ISBN: 9780796322456

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0021/CN0022 Categories: , , Tag:

Description

Na drie jaar in ‘n wereldstad is Janine terug op die dorpie waar sy grootgeword het, met haar twee dogtertjies by haar. Haar oupa en ouma ontvang haar met ope arms, maar Janine voel skuldig en skaam oor die manier wat sy weg is destyds.

En wat dink die ander dorpsbewoners oor die ding dat sy sak en pak terug is? Wat dink Bennie van haar, na wat tussen hulle gebeur het? Terwyl sy beide ou en nuwe vriendskappe probeer kweek, daag Greg Walker ook weer op – dinge begin skielik so ingewikkeld raak. En wat van haar geloof in God wat ook soveel skade gely het, hoor Hy ooit nog haar gebede?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans