Ons Wag Op Die Kaptein – Elsa Joubert

R50.00

Toestand:  Aanvaarbaar (Agterblad het vlekke)

Formaat:  Hardeband

Bladsye: 130

Gepubliseer: 1983 (Agste druk) Tafelberg Uitgewers

ISBN: 0624009696

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0204 Categories: , , , Tag:

Description

Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy “eie mense”, in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die “barbare” nie so sleg behandel nie, nie so vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans