Omnibus 7 – Elmar Steyn

R40.00

Toestand: Redelik (Bladsye vergeel, buiteblad effens verweer)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  318
Gepubliseer: 2003 Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 9780624041429

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB824 Categories: , , Tag:

Description

‘n Heruitgawe van nog drie eg ou-Kaapse verhale. ‘n Avontuur saam met seerowers, in Die rooi swaard neem die swaardvegter Pieter le Riche wraak op sy geswore aartsvyand en in Mense van Bergdal moet Ignatius Tyse ‘n beeldskone dame beskerm teen ‘n moordenaar so slim soos die houtjie van die galg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans