Offerkind-Omnibus – Elize Parker

R120.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  763
Uitgegee: 2016 SCM
ISBN: 9781415333341

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die Offerkind-reeks vertel die verhaal van Emma en Izak, ‘n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewe lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom. Die reeks begin met Onthou jy my?, ‘n aangrypende verhaal waarin een van die tweeling, Emma, se seun op pad na ‘n rugbywedstryd verongeluk. Die ongeluk en Albert se dood het verrykende gevolge op. Emma en haar man, André, se lewens. In Blinde kol moet Izak Mostert na ‘n beenmurgoorplanting enDie amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy worstel met die dood van sy. Vrou en kind wat in ‘n kaping gesterf het, sy aangenome status, gevoelens van verwerping en sy fisieke uitdagings.Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal van die tweeling se ma, Charlene, en haar soeke na ware vryheid.