Net ‘n mens – Alta Cloete

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 302
Uitgegee: 2016 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799380903

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS008/CS015 Categories: , , , Tag:

Description

Kort ná ’n bekende skrywer te sterwe kom, sterf sy uitgewer ook. Willem, sy prokureur en die man wat hom tot met sy dood bygestaan het, het die pynlike geheim met hom saamgedra dat die uitgewer vir hom veel meer as ’n vriend was. Nie eens Willem se vrou Sanet of hulle kinders het geweet nie.

Maar die mense van Avondrust het geweet, en geswyg. En teen die tyd dat Sanet die waarheid hoor, is dit ’n saak wat nooit afgehandel sal kan word nie, in elk geval nie saam met Willem nie. Sy moet alleen deur hierdie ding kom, en die ander verantwoordelikhede wat Willem so geredelik op hom geneem het, is spoedig ook deel van haar probleme. Een hiervan is ’n dogtertjie met yslike bruin oë. Dis nou behalwe Sanet se ou probleem: kos. Heerlike, ongesonde kos, baie daarvan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans