‘n Tyd om lief te hê – Karen Kingsbury

R55.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  377
Gepubliseer: 2008 Struik Christian Books
ISBN: 9781415303153

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper -egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme en die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans