‘n Ander Vrou se Rok – Kristel Loots

R100.00

Toestand:  Uitstekend
Formaat: 
Sagteband
Bladsye:  256
Uitgegee: 2015 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:9780624074700

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB079/MB0015/ER0092 Categories: , , Tag:

Description

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar ’n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kerel wil ‘n ordentlike vrou he wat nie skandes maak nie. Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars. Dan begin Zia by ’n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans