Sale!

Mispa – Helena Hugo

Original price was: R95.00.Current price is: R76.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 426
Gepubliseer: 2016 (Eerste uitgawe, eerste druk) LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN:

Out of stock

Description

Die nuutste roman van topverkoperskrywer Helena Hugo. Caroline is maar dertig jaar oud toe sy haar agtste kind in die wereld bring. Al waarop sy gehoop het was om te sterf. Die kloof tussen haar en Willem is so wyd dit lyk asof hulle mekaar nooit weer sal vind nie. Intussen dan pak die onweerwolke van oorlog op die horison saam. Maar die hoop beskaam nie: Genesing begin by ’n weggooikind en ’n gekneusde veldblom.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans