Middernag – Sidney Gilroy

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 301
Gepubliseer: 2020 Human & Rousseau
ISBN: 9780798180542

Out of stock

SKU: LH0680 Categories: , ,

Description

Die lyk van ‘n verminkte vierjarige word in die vroee oggendure aan die voet van die Platberg in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit om sersant Sollie Mthembu saam te sleep om ‘n oudkollega van hom met die ondersoek te help.

Gilroy plaas hierdie krimi-roman op die ruimtes van die Vrystaat en die lewe op die plaas, en skets die karakters diep en menslik … wat bydra tot die spanning van die verhaal. Ook is die karakter van Sollie, die onervare sersant wat dikwels oor sy woorde struikel, ‘n goeie hoofkarakter.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans