Marike Se Laaste Dans – Deborah Steinmair

R50.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2010 Human & Rousseau
ISBN: 9780798151467

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0155 Categories: , ,

Description

Die verteller, Maud, sien van kleinsaf dinge wat nie daar is nie. Bedags word sy bloots gery deur “lukrake visioene en snags deur ingewikkelde drome”. Wat sy gedeeltelik in hierdie roman verhaal, is niks meer as een van hierdie drome nie, maar sy vertel ook van werklike dinge in haar lewe: moederskap, liefdesverhoudings, periodieke werkloosheid.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans