Malhuis – Anel Heydenrych

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  244
Gepubliseer: 2014 The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9781485903062

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: P501 Categories: , ,

Description

Helena Harmse is ‘n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by ‘n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit die optrede uit ‘n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper – ‘n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee – die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel ‘n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is ‘n uitdagende, eroties-sielkundige riller

Additional information

Taal / Language

Afrikaans