Liefde vir ‘n Feeprinses – Didi Potgieter

R30.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat/sagteband
Bladsye: 208
Uitgegee: 2019 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799394382

Out of stock

Description

Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Maar aangetrokkenheid tot haar baas, die aantreklike John Joubert, volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans