Laaste Dans, Drienie – Steve Hofmeyr

R80.00

Toestand: Redelik (Naam voorin) 
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 219
Uitgegee: 2014(Zebra Press
ISBN: 9781770227071

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2081 Categories: , , Tag:

Description

Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ’n bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.
Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.
In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel ’n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans.
En ’n liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans