Kroes – Pat Stamatélos

R80.00

Toestand: Redelik (Naam voorin)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 283
Uitgegee: 2005 Kwela
ISBN: 9780795702037

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0877 Categories: , ,

Description

Toe Pattie Peters agt jaar oud is, sterf haar ma. En ‘n paar dae later gee haar pa haar weg. Om by haar anties in die Strand te gaan bly. “Dis bieter so,” hoor sy hom se. “‘n Kind het ‘n ma nodig en sy is nog klein. Kitty en Maggie sal sorre virrie kind, daaroor hoef ek my nie te worrie nie.” So begin Pattie se afskeid aan haar pa, en aan die Kaap. Uiteindelik beland sy in die Goudstad – by haar sus Dorie in mevrou Soes se losieshuis. Maar dan ontmoet sy Laki Pappasani, ‘n Griek van Sparta, ambagsman van beroep. Net jammer dis die sestigerjare, en sy, Pattie Peters, klerk van beroep, is ‘n kleurlingmeisie van die Strand.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans