Kamikaze – Rudie van Rensburg

R140.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 330
Gepubliseer: 2017 (Eerste druk) Quellerie
ISBN: 978079580130

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1367 Categories: , ,

Description

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ‘n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nóg te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ‘n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans