Halfpad Een Ding – Zirk van den Berg

R80.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 209
Gepubliseer: 2014 The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9780143538639

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA435 Categories: , , Tag:

Description

Gideon Lancaster, ‘n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ‘n Boerekommando. Hy word gou verstrengel in verwarrende lojaliteite wanneer hy die boeresoldate beter leer ken en boonop verlief raak op Esther Calitz, ‘n eiesinnige Boeremeisie wat sy trou bo alle ander eis.

Tussen Esther en kommandant Jacob Eksteen, sy swygsame mededinger in die liefde en ‘n man met swart-en-wit beginsels, vind hy sy weg met groot moeite. Die teenstrydige eise van trou en liefde dryf hom tot onbesonnenheid. Hy gryp die kans op ‘n groot waagstuk aan toe ‘n Britse bataljon gemobiliseer word om die oorlog tot ‘n klinkende einde te bring.

Halfpad Een Ding is ‘n meesleurende leeservaring, ‘n liefdesverhaal en oorlogsavontuur neergepen deur ‘n ervare, subtiele skrywershand.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans