Fyn porselein – Helena Hugo

R120.00

Toestand: Goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 359
Gepubliseer: 2012 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799355130

Out of stock

SKU: MB2183 Categories: , , , Tag:

Description

Drie geslagte vroue neem bestek van hulle lewe. Helena Hugo verken op ‘n insiggewende en ontroerende manier jeug, nakennis, begrip en onbegrip oor generasies heen. Want ‘n ander mens, selfs ‘n geliefde, kan nie ten volle geken word nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans