Fiela Se Kind (Skooluitgawe) – Dalene Matthee

R50.00

Toestand:  Redelik (plastiek oorgetrek, naam voorin; naamplakker voorop geplak)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 314
Gepubliseer: 2014 (Skooluitgawe)  Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624025146

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans