Elim – Helena Hugo

R80.00

CToestand:  Uitstekend
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 408
Gepubliseer: 2017 Lux Verbi
ISBN: 9780796319722

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Toe Daniel Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Anna is van kleins af verlief op Daniel en sy verruil met plesier haar gemaklike lewe vir die harde bestaan van ’n boervrou op ’n afgelee Karooplaas, sonder om selfs op hul troudag seker te wees dat Daniel haar net so volkome liefhet soos sy vir hom.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans