Driehoek – Sophia Kapp

R140.00

Toestand: Redelik (Agterblad het ‘n voutjie)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 477
Uitgegee: 2013 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799361476

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MN014 Categories: , , ,

Description

Tien jaar nadat sy Potch se vervelige stof van haar voete afgeskud het, is Tessa terug. Maar sy is stukkend en moet van voor af probeer sin maak uit die lewe. Hoekom moet dit juis die onvergewensgesinde professor in Teologie wees wat haar hart laat roer?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans