Die Ontwaking – Chris Karsten (Filmuitgawe)

R90.00

Toestand: Goed (Naam voorin/Minimale vogskade)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 384
Uitgegee: 2014 Human & Rousseau
ISBN: 9780798169141

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB251 Categories: , ,

Description

‘n Spesiale uitgawe van Abel se ontwaking, met n omslag wat aansluit by die film. Die ontwaking se premiere vind op 28 Augustus by die Silwerskermfees plaas en sal in Oktober 2014 in teaters begin vertoon. Rolverdeling: Gys de Villiers as Abel Lotz, Juanita de Villiers as Ella Neser, Paul Eilers as Silas Sauls. Vervaardiger en regisseur: Johnny Breedt. Afrikaans met Engelse onderskrifte.

Abel bly op n burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom n nuwe gesig uitsoek: dié van n mooi jong vrou. Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte te hanteer. Hierdie moord is egter ongewoon. Die liggaam is byna sagkens agtergelaat, behalwe vir n vreemde wond op die skouer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans