Die Minnaars van Sotsji – Heinz G Konsalik

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 161
Gepubliseer: 1983    Tafelberg-Uitgewers Beperk
ISBN: 062401969

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: TH009 Categories: , , Tag:

Description

Die beeldskone jong Duitse geneesheer dr. Irene Walther herstel in die skilderagtige Russiese vakansieoord Sotsji van ‘n liefdesteleurstelling. Sy vermy doelbewus alle manlike geselskap, maar wanneer die aantreklike Russies waterbou-ingenieur Boris Broebof op die toneel verskyn, gebeur die onvermydelike: die twee raak dolverlief op mekaar.

Terug in Munchen besef Irene dat haar gevoel vir die sjarmante Rus eg is en sy skryf die een hartstogtelike liefdesbrief na die ander aan haar geliefde in Rusland. Broebof, was as Rus nie vrye toegang tot die Weste het nie, kan net aan een manier dink om met Irene verenig te raak: hy skaak ‘n Russiese vliegtuig wat hom na Munchen bring!

Sy aankoms in die Weste ontketen ‘n reeks gebeure waarby nie net die Russiese KGB en die Duitse geheime diens betrek word nie, maar ook die Amerikaanse CIA en FBI…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans