Die Keiser – Bartho Smit

R20.00

Toestand: Redelik (Met plastiek oorgetrek)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  68
Gepubliseer: 2002 Perskor
ISBN: 9780628019882

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die skrywer het ‘n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser ‘n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly and andersyds tog in ‘n aanvaarbare moderne konteks geplaas word – sonder dat die uiteenlopende “werelde” mekaar teenspreek. Deur dit in ‘n moderne Afrika-land te plaas en bekende uitspattighede van ons tyd as uitgangspunt te neem, slaag hy daarin om ‘n situasie wat by die eerste aanblik totaal fiktief en buitensporig woorkom, verrassend geloofwaardig te maak.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans