Die Jakkalsjagter – Alexander Strachan

R60.00

Toestand: Redelik (Paar bladsye met vlekkies; onderteken deur skrywer)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 116
Uitgegee: 1990 (Eerste uitgawe, Eerste druk) Tafelberg
ISBN: 9780624028550

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: ER0249 Categories: , , Tag:

Description

‘n Man kom na ‘n weduwee se plaas om ‘n hond te skiet wat haar vee vang. In sy notaboek skryf hy ‘n verhaal neer waarin Lenka (hy self?) sy jeugjare herleef, veral die keer toe ‘n jakkalsjagter op sy pa se plaas ‘n jakkals moes km opspoor en doodmaak.

Maar sy verlies is nie net ‘n verlore jeug nie. Heel vroeg word dit duidelik dat hy ook ‘n verlore huwelik het, en dat hy hom in ‘n wêreld bevind waarin hy as buitestaander desperaat maar vergeefs probeer ontsnap aan die eensaamheid …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans