Derde Keur – Helena Hugo

R105.00

Toestand:  Nuut
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 447
Gepubliseer: 2020 (Eerste druk) jasmyn (NB-Uitgewers)
ISBN:9780624090502

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0038/CN0072 Categories: , , Tag:

Description

In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabië, en van ’n prins op ’n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy ’n Aladdin-lampie koop. ‘In Narkose vir die hart maak die Walskoning, dr. Franz Strauss, se blou oë dr. Saranie du Plessis week. Net jammer dat die draak Glenda Olckers reeds haar kloue in hom geslaan het . . .

Additional information

Taal / Language

Afrikaans