Afrikaans My Darling – Koos A. Kombuis

R70.00

Toestand: Goed (Skoon en netjiese tweedehandse eksemplaar)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 192
Gepubliseer: 2003 Human & Rousseau
ISBN: 9780798143660

Out of stock

Description

In Afrikaans My DarlingKoos Kombuis ’n vlymskerp en humoristiese blik op die moderne Afrikaanse kultuur en samelewing. Hierdie versameling rubrieke en essays is deurspek met sy kenmerkende satire en “Alternatiewe Afrikaner”-gees. ’n Onmisbare boek vir aanhangers van sy musiek en sosiale kommentaar.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans