Description
Adam op bestelling – Dina Botha – Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai – en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is ‘n klein bietjie desperaat?
Die geur van jasmyn – Nerine le Roux – Janie raak skoon op hol toe sy Adriaan Brink ontmoet. Maar toe sy hoor hy werk vir haar stiefpa, die onuitstaanbare wreedaard wat haar juis ‘n ewige weersin in …
Rose vir Lismari – Vera Wolmarans – Hy bejammer haar. Beskou haar as ‘n pateet. Praat agteraf oor haar. Lismari moet klou aan haar waardigheid nadat sy agtergekom het watter tweegatjakkals …










