Vir Mans – Johan Ferreira

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 238
Gepubliseer: 2019 (Eerste druk) Lux Verbi
ISBN: 9780796317902

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Mans word deesdae gekonfronteer met ‘n ál vinniger veranderende wêreld wat bestaande sekerhede ondermyn. Hiermee help Johan Ferreira, ‘n bekende Johannesburgse voorligtingsielkundige, in dié boek. Sy deurleefde raad vol gesonde verstand en praktiese voorbeelde bied nuwe perspektiewe op uitdagings soos: verhoudings, gemoedsprobleme, traumatiese ervarings, lewensfase-uitdagings en allerlei soorte verslawing. Vir mans is vir elke man wat daarna streef om ‘n vervulde lewe te lei.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans