Net Soos Jesus – Johan Smit

R30.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 264
Gepubliseer: 2013 (Eerste uitgawe) CUM
ISBN: 9781431607693

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Om ’n Christen te wees, beteken om ’n volgeling van Jesus te wees – om te dink en te leef soos Jesus. Maar hoe kan Christene dit vandag doen? In Net soos Jesus beantwoord Johan Smit hierdie vraag vanuit ’n koninkrykperspektief. Die 38 studies is verdeel in 8 temas. Aspekte wat behandel word, sluit in: Bekering; vergifnis en versoening; hoe om diensbaarheid te wys; nederigheid; huwelik en gesin. Elke studie bevat Jesus se eie woorde oor die onderwerp, ander Bybelgedeeltes daaroor, die skrywer se besinning en vrae waaroor lesers kan nadink. Net soos Jesus sal lesers toerus om op praktiese maniere te leef volgens Jesus se riglyne vir die koninkryk. Dit is ideaal vir individuele en groepstudie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans