Kyk Op Na Die Berge – Billy Graham

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 384
Gepubliseer: 2012 Struik Christian Books
ISBN:9781415313596

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Vir vrede, krag, moed en inspirasie, kyk op na die berge. Dag vir dag, regdeur die jaar, kan jy ’n oomblik van stilte en bepeinsing deel met een van die wereld se mees geliefde geestelike leiers, Billy Graham, deur die eenvoud van ’n Skrifgedeelte, ’n bemoedigende gedagte en ’n gebed. In Kyk op na die berge, bied Billy Graham klassieke dagstukkies wat gegrond is op ’n leeftyd van studie en bediening. Elkeen van hierdie 365 deurdagte oordenkings is geskryf om jou hart kalm te maak, jou gees op te lig en jou die weg te wys na die Een wat altyd daar is om jou te help. Op hierdie wyse le jy elke dag nog ’n steen in die fondasie van jou persoonlike verhouding met God. Van die onderwerpe vor die dagstukkies sluit in: God is ’n persoon; Die vryheid van keuses; Storms van die lewe; Engele; Wat om met ons probleme.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans