Slinger-Slinger – Francois Bloemhof

R30.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 104
Gepubliseer: 1997 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624035404

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Stephan se seksuele fantasieë, aangewakker deur die lees van erotiese boeke, blou video’s en wilde verbeeldingsvlugte, word werklikheid wanneer hy Lisa ontmoet. Sy weet nie hoe om mans van haar te laat hou anders as om haar liggaam aan te bied nie. Met Stephan voel sy egter vir die eerste keer dat hy ook vir haar as mens omge

Additional information

Taal / Language

Afrikaans