Redder Van Die Ryk – Mark Huckerby & Nick Ostler (Vertaal deur Kobus Geldenhuys)

R85.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 248
Uitgegee: 2018 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485309215

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0008 Categories: , , ,

Description

Sê nou oeroue mites is glad nie mites nie, en daar bestaan regtig iets soos monsters en towerkuns?

Alfie is die troonopvolger, maar op veertien sukkel hy nog om skool te oorleef. Terwyl ’n oeroue vyand probeer om Brittanje in sy bose mag te kry, besef hy dit gaan baie meer gaan verg as wat hy ooit gedink het om koning te word: Alfie moet ook die Redder word: Die Redder van die Ryk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans