Momo – Michael Ende

R95.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 304
Uitgegee: 2018 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485307730

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0112 Categories: , , ,

Description

Momo, ’n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van ’n groot stad in die ruïne van ’n amfiteater.

Sy besit niks buiten dit wat sy vind of wat sy van ander ontvang nie, maar sy het ’n buitengewone gawe: Sy luister werklik na ander en gee vir hulle tyd. Een dag ruk die gruwelike grys menere met hulle loodgrys aktetasse en sigare in die groot stad op en begin om die kosbare tyd van die mense te steel.

Momo is die enigste een wat die donker mag van die tyddiewe kan beteuel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans